What's New

- Our intuitive help section is the one-stop destination to manage your account, email preferences and magazine subscription. The user guide will answer all your queries in a lucid manner.

App Description

Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!” Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter. Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik! - Eugene Kruger, Redakteur.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Aaskliniek Handboek screenshot 1 Aaskliniek Handboek screenshot 2 Aaskliniek Handboek screenshot 3 Aaskliniek Handboek screenshot 4 Aaskliniek Handboek screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Aaskliniek Handboek screenshot 6 Aaskliniek Handboek screenshot 7 Aaskliniek Handboek screenshot 8 Aaskliniek Handboek screenshot 9 Aaskliniek Handboek screenshot 10

App Changes

  • November 06, 2016 Initial release
  • June 14, 2019 New version 6.16