What's New

Bug fixes.

App Description

Hier is ek! lets you share photos of holidays, family and fun times with an Afrikaans online

community. It’s brought to you by Weg travel magazine, so join the Weg journalists and readers in

making lasting memories.

You know what else is great about the app? It’s free! What better way to share all those pics you

take with your iPhone every day?

• Install the Hier is ek! app

• Create a profile

• Snap a photo or select one from your library

• Write a caption or description

• Upload the photo in the app

• Like or comment on photos

• Share photos on Facebook and Twitter and via e-mail

• Read travel news from the Weg team

Would you like to see one of your photos published in Weg magazine? Join the Hier is ek! social

network with the rest of the Weg reader community and start sharing your photos, and you may see

them published in the magazine or on other Weg platforms.

So install Hier is ek! now and start sharing your photographs!


*** Afrikaans ***

Waar was jy laas naweek? Hier is ek! maak dit maklik om jou vakansiefoto’s met ’n Afrikaanse

aanlyngemeenskap te deel. Die app is ’n produk van die Weg-reistydskrif. Laai die app af en gesels

met die gemeenskap van Weg-joernaliste en -lesers oor foto’s.

Die app is gratis en hiermee kan jy foto’s wat jy elke dag met jou iPhone neem, met ander deel.

• Laai die Hier is ek!-app af

• Skep ’n profiel

• Neem ’n foto of kies een uit jou album

• Skryf ’n onderskrif of beskrywing

• Deel jou foto in die app

• Lewer kommentaar op foto’s

• Deel foto’s op Facebook en Twitter of per e-pos

• Lees reisnuus van die Weg-span

Jou foto’s kan ook in Weg verskyn! Raak deel van die Hier is ek!-netwerk en laai jou foto’s op – en

dalk sien jy dit in die tydskrif of op die webtuiste.

Laai Hier is ek! nou af en wys vir almal jou kiekies!

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Hier is ek! screenshot 1 Hier is ek! screenshot 2 Hier is ek! screenshot 3

App Changes

  • June 06, 2014 Initial release