What's New

Nuwe grafieke is ingesluit.

App Description

Wou jy nog altyd op die voorblad van Huisgenoot, Suid-Afrika se gewildste tydskrif, gewees het? Nou kan jy! Danky CoverApp kan jy nou bepaal wie is op die voorblad van Huisgenoot. Neem net ‘n foto van jouself, iemand anders of sommer enige iets met jou iPhone. Kies dan die foto van jou fotobiblioteek, skryf jou eie opskrifte vir die voorblad, pas jou foto in en dan kan jy dit publiseer! Deel dit sommer dan per e-pos of op Facebook. Jy sal binne twee minute op die voorblad wees.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Huisgenoot Voorblad screenshot 1 Huisgenoot Voorblad screenshot 2 Huisgenoot Voorblad screenshot 3 Huisgenoot Voorblad screenshot 4 Huisgenoot Voorblad screenshot 5

App Changes

  • June 12, 2014 Initial release