What's New

• Bug fixes

App Description

The best recipes from Sarie.

** Afrikaans **
Nou kan jy jou SARIE-en SARIE KOS-resepte saam met jou neem waar jy ookal gaan. Die SARIE KOS-app is 'n splinternuwe resepte-platform en is deel van die SARIE-wêreld. Digitaal bied ons jou net soveel inspirasie soos in die tydskrif self. Die eerste twee resep-pakke is gratis, waarna jy jou gunsteling-resepte in pakkette van 10 teen sowat R10 elk kan aflaai.

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Sarie Kos - my inspirasie screenshot 1 Sarie Kos - my inspirasie screenshot 2 Sarie Kos - my inspirasie screenshot 3 Sarie Kos - my inspirasie screenshot 4

App Changes

  • June 11, 2014 Initial release
  • July 26, 2014 New version 1.3