What's New

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

App Description

Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:
Optel- en Aftreksomme
Patrone identifisering
Skryf van Getalle
Groter en Kleiner
en vele meer

Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Wiskunde vir Beginners screenshot 1 Wiskunde vir Beginners screenshot 2 Wiskunde vir Beginners screenshot 3 Wiskunde vir Beginners screenshot 4 Wiskunde vir Beginners screenshot 5 Wiskunde vir Beginners screenshot 6 Wiskunde vir Beginners screenshot 7 Wiskunde vir Beginners screenshot 8 Wiskunde vir Beginners screenshot 9

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Wiskunde vir Beginners screenshot 10 Wiskunde vir Beginners screenshot 11 Wiskunde vir Beginners screenshot 12 Wiskunde vir Beginners screenshot 13 Wiskunde vir Beginners screenshot 14 Wiskunde vir Beginners screenshot 15 Wiskunde vir Beginners screenshot 16 Wiskunde vir Beginners screenshot 17 Wiskunde vir Beginners screenshot 18

App Changes

  • May 22, 2018 Initial release
  • July 15, 2020 Price increase: $1.99 -> $3.99

Other Apps From SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

500+ Afrikaans flitskaarte 100+ Dieregeluide in Afrikaans 100+ Animal Sounds 500+ Toddler Flashcards Potjiekos Recipes Leer om tyd te lees in afrikaans Wat Pas Waar What Goes Where : Toddle Understanding of the World Syfer Monsters in Afrikaans Beroepe Friendly Math Monsters for Kindergarten Afrikaans fonetiese alfabet klanke Spel Pret in Afrikaans Piggy Bank SA Rands (ZAR) Woordsoektog Pret My liggaam - afrikaans Rooikappie in afrikaans Gouelokkies en drie beertjies Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Die Drie Varkies in Afrikaans Die Lelike eendjie Afrikaans Getalle Trein Hansie en Grietjie 20 Kinderrympies in Afrikaans Diere Soek 10 verskille My Inkleurboek 80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle