What's New

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

App Description

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

• Die leer van die alfabet.
• Die herkenning van die klanke en letters.
• Die skryf van die letters van die alfabet.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 1 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 2 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 3 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 4 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 6 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 7 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 8 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 9 Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans screenshot 10

App Changes

  • May 19, 2017 Initial release
  • July 14, 2020 Price increase: $2.99 -> $3.99
  • September 16, 2023 Price increase: $3.99 -> $4.99

Other Apps From SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

500+ Afrikaans flitskaarte 100+ Dieregeluide in Afrikaans 100+ Animal Sounds 500+ Toddler Flashcards Potjiekos Recipes Leer om tyd te lees in afrikaans Wat Pas Waar What Goes Where : Toddle Understanding of the World Syfer Monsters in Afrikaans Beroepe Friendly Math Monsters for Kindergarten Afrikaans fonetiese alfabet klanke Spel Pret in Afrikaans Piggy Bank SA Rands (ZAR) Woordsoektog Pret My liggaam - afrikaans Rooikappie in afrikaans Gouelokkies en drie beertjies Die Drie Varkies in Afrikaans Die Lelike eendjie Afrikaans Getalle Trein Hansie en Grietjie 20 Kinderrympies in Afrikaans Diere Soek 10 verskille My Inkleurboek Wiskunde vir Beginners 80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle