What's New

* Build for IO16

App Description

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.

Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.

Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is, sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Wat Pas Waar screenshot 1 Wat Pas Waar screenshot 2 Wat Pas Waar screenshot 3 Wat Pas Waar screenshot 4 Wat Pas Waar screenshot 5

App Changes

  • March 08, 2016 Initial release
  • March 22, 2016 New version 1.2
  • July 05, 2016 New version 2.0
  • November 29, 2016 Price increase: $1.99 -> $2.99
  • December 03, 2016 Price decrease: $2.99 -> $1.99
  • July 14, 2020 New version 3.0
  • July 14, 2020 Price increase: $1.99 -> $2.99
  • September 16, 2023 New version 4.0

Other Apps From SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

500+ Afrikaans flitskaarte 100+ Dieregeluide in Afrikaans 100+ Animal Sounds 500+ Toddler Flashcards Potjiekos Recipes Leer om tyd te lees in afrikaans What Goes Where : Toddle Understanding of the World Syfer Monsters in Afrikaans Beroepe Friendly Math Monsters for Kindergarten Afrikaans fonetiese alfabet klanke Spel Pret in Afrikaans Piggy Bank SA Rands (ZAR) Woordsoektog Pret My liggaam - afrikaans Rooikappie in afrikaans Gouelokkies en drie beertjies Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Die Drie Varkies in Afrikaans Die Lelike eendjie Afrikaans Getalle Trein Hansie en Grietjie 20 Kinderrympies in Afrikaans Diere Soek 10 verskille My Inkleurboek Wiskunde vir Beginners 80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle