What's New

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

minor improvements

App Description

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 1 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 2 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 3 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 4 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 6 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 7 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 8 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 9 Afrikaans fonetiese alfabet klanke screenshot 10

App Changes

  • July 02, 2016 Initial release
  • July 08, 2016 New version 1.1
  • November 29, 2016 Price increase: $1.99 -> $2.99
  • June 13, 2019 New version 4.1
  • July 14, 2020 Price increase: $2.99 -> $3.99
  • September 16, 2023 Price increase: $3.99 -> $4.99

Other Apps From SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

500+ Afrikaans flitskaarte 100+ Dieregeluide in Afrikaans 100+ Animal Sounds 500+ Toddler Flashcards Potjiekos Recipes Leer om tyd te lees in afrikaans Wat Pas Waar What Goes Where : Toddle Understanding of the World Syfer Monsters in Afrikaans Beroepe Friendly Math Monsters for Kindergarten Spel Pret in Afrikaans Piggy Bank SA Rands (ZAR) Woordsoektog Pret My liggaam - afrikaans Rooikappie in afrikaans Gouelokkies en drie beertjies Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Die Drie Varkies in Afrikaans Die Lelike eendjie Afrikaans Getalle Trein Hansie en Grietjie 20 Kinderrympies in Afrikaans Diere Soek 10 verskille My Inkleurboek Wiskunde vir Beginners 80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle