What's New

* Build for IOS16

App Description

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.

Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.

Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.

Die toepassing fokus op die volgende:

*Sorteering
*Tel
*Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein)
*Nommers wat die selfde is
*Groot en klein
*Posisie ten opsigte van ruimte
*Patrone
*Ooreenkomste
*Optel en aftrek

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 1 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 2 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 3 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 4 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 6 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 7 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 8 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 9 Syfer Monsters in Afrikaans screenshot 10

App Changes

  • May 19, 2016 Initial release
  • June 22, 2016 New version 1.1
  • November 05, 2016 Price decrease: $2.99 -> $1.99
  • November 29, 2016 Price increase: $1.99 -> $2.99
  • July 14, 2020 New version 2.0
  • July 14, 2020 Price increase: $2.99 -> $3.99
  • September 16, 2023 New version 3.0
  • September 16, 2023 Price increase: $3.99 -> $4.99

Other Apps From SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

500+ Afrikaans flitskaarte 100+ Dieregeluide in Afrikaans 100+ Animal Sounds 500+ Toddler Flashcards Potjiekos Recipes Leer om tyd te lees in afrikaans Wat Pas Waar What Goes Where : Toddle Understanding of the World Beroepe Friendly Math Monsters for Kindergarten Afrikaans fonetiese alfabet klanke Spel Pret in Afrikaans Piggy Bank SA Rands (ZAR) Woordsoektog Pret My liggaam - afrikaans Rooikappie in afrikaans Gouelokkies en drie beertjies Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Die Drie Varkies in Afrikaans Die Lelike eendjie Afrikaans Getalle Trein Hansie en Grietjie 20 Kinderrympies in Afrikaans Diere Soek 10 verskille My Inkleurboek Wiskunde vir Beginners 80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle