What's New

*Build IOS SDK 12

App Description

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.

Ons vertrou dat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind op facebook of met ons in kontak tree deur middel van vonkpos (email: [email protected]). U terugvoer sal opreg waardeer word.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Spel Pret in Afrikaans screenshot 1 Spel Pret in Afrikaans screenshot 2 Spel Pret in Afrikaans screenshot 3 Spel Pret in Afrikaans screenshot 4 Spel Pret in Afrikaans screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Spel Pret in Afrikaans screenshot 6 Spel Pret in Afrikaans screenshot 7 Spel Pret in Afrikaans screenshot 8 Spel Pret in Afrikaans screenshot 9 Spel Pret in Afrikaans screenshot 10

App Changes

  • August 06, 2016 Initial release
  • August 11, 2016 New version 2.0
  • November 06, 2016 New version 3.0
  • November 30, 2016 Price increase: $1.99 -> $2.99
  • June 14, 2019 New version 5.0
  • July 15, 2020 Price increase: $2.99 -> $3.99
  • September 16, 2023 Price increase: $3.99 -> $4.99

Other Apps From SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

500+ Afrikaans flitskaarte 100+ Dieregeluide in Afrikaans 100+ Animal Sounds 500+ Toddler Flashcards Potjiekos Recipes Leer om tyd te lees in afrikaans Wat Pas Waar What Goes Where : Toddle Understanding of the World Syfer Monsters in Afrikaans Beroepe Friendly Math Monsters for Kindergarten Afrikaans fonetiese alfabet klanke Piggy Bank SA Rands (ZAR) Woordsoektog Pret My liggaam - afrikaans Rooikappie in afrikaans Gouelokkies en drie beertjies Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Die Drie Varkies in Afrikaans Die Lelike eendjie Afrikaans Getalle Trein Hansie en Grietjie 20 Kinderrympies in Afrikaans Diere Soek 10 verskille My Inkleurboek Wiskunde vir Beginners 80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle