App Description

Leer tel tot 10 op 'n pret manier saam met "Oatu en Eara: Tel tot 10 op die plaas". Oatu en Eara is wesies van die buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef.

Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind om tot 10 te tel op 'n pret en interaktiewe manier.

- Syfers is in die korrekte skrif.
- Elke syfer word geklank.
- Kank terugvoering wanneer daar tot by die regte getal getel word.

Kry die app vandag en laat jou kind leer om tot 10 te tel op 'n pret manier!

Wees op die uitkyk vir nog opwindende avonture van Oatu en Eara, wat binnekort op die app store sal verskyn.

Laat weet ons gerus watter tipe opvoedkundige apps julle graag sal wil sien.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 1 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 2 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 3 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 4 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 6 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 7 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 8 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 9 Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas screenshot 10

App Changes

  • January 27, 2015 Initial release
  • February 16, 2015 Price decrease: $1.99 -> FREE!
  • April 29, 2015 Price increase: FREE! -> $1.99

Other Apps From Revolt And Reverb (Pty) Ltd

Catch a Drop Oatu & Eara: Hoofletters onder die see Oatu & Eara: Kleinletters onder die see Oatu & Eara: Alfabet flitskaarte op die plaas