What's New

- Beskikbaar vir Iphone
- Geen herhaling van letters in die 26 letter siklus nie
- Drie verkillende vlakke, beginner tot moeilikste
- Agtergrond musiek
- Klank effekte
- Nuwe "home" screen
- Universele "parental" gate

- Available for Iphone
- No repeating of letters in the 26 letter cycle.
- Three difficulty levels, beginner to most difficult.
- Background music
- Sound effects
- New home screen
- Universal "parental" gate

App Description

Leer die hoofletters van die alfabet saam met "Oatu en Eara: Onder die see". Oatu en Eara is wesies van die buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef.

Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind die hoofletters van die alfabet op n pret manier.

- Letters is in die korrekte skrif
- Elke letter word geklank
- Duidelike visuele en klank terugvoering wanneer die regte of verkeerde letter gekies word.
- Letters word heeltyd omgeruil, so die speletjie kan nooit regtig klaar gespeel word nie.
- Drie verkillende vlakke, beginner tot moeilikste
- Geen herhaling van letters in die 26 letter siklus nie

Kry die app vandag en laat jou kind die hoofletters van die alfabet op n pret manier leer!

Wees op die uitkyk vir nog opwindende avonture van Oatu en Eara, wat binnekort op die app store sal verskyn.

Laat weet ons gerus watter tipe opvoedkundige apps julle graag sal wil sien.

Ons is bewus dat die uitspraak van Q nie korrek is nie, die korrekte uitspraak sal in die volgende "update" verskyn wat binnekort gaan plaasvind. All "updates" is natuurlik verniet.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Oatu & Eara: Hoofletters onder die see screenshot 1

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Oatu & Eara: Hoofletters onder die see screenshot 2 Oatu & Eara: Hoofletters onder die see screenshot 3 Oatu & Eara: Hoofletters onder die see screenshot 4 Oatu & Eara: Hoofletters onder die see screenshot 5

App Changes

  • August 30, 2014 Initial release
  • September 22, 2014 New version 1.1.1
  • November 27, 2014 New version 2.0
  • January 24, 2015 Price decrease: $1.99 -> FREE!
  • January 26, 2015 Price increase: FREE! -> $1.99
  • February 16, 2015 Price decrease: $1.99 -> FREE!
  • April 29, 2015 Price increase: FREE! -> $1.99

Other Apps From Revolt And Reverb (Pty) Ltd

Catch a Drop Oatu & Eara: Kleinletters onder die see Oatu & Eara: Alfabet flitskaarte op die plaas Oatu & Eara: Tel tot 10 op die plaas