App Description
Nuusflits bied jou nuus in Afrikaans. Ons is trots om Afrikaans te wees en glo elke Afrikaanse Suid-Afrikaner moet toegang hê tot inligting, gratis.
Ons span skrywers bied aan jou brekende-, leefstyl-, ontspanning- en besigheidsnuus, asook resepte en vele meer.
Nuusflits se interne ombudsman maak seker dat feite gesif en verifieer word.
Nuusflits bied jou nuus wat jy kan vertrou.
App Changes
- March 19, 2024 Initial release