What's New

- New Features
- UI Improvements
- Bug Fixes

App Description

Die Afrikaanse Hoër Seunskool is `n Christelike Afrikaanse Seunskool wat daarna streef om sy unieke tradisie van uitnemende, opvoedende onderwys te handhaaf en uit te bou tot voordeel van ons land en sy inwoners.

Reeds sedert 1920 is die geskiedenis van die skool nou verweef met `n belangrike groeitydperk van die Afrikaner en sy taal. Besiel met dieselfde pioniersgees as hul voorgangers, het `n stroom jong Afrikaners uit hierdie skool gevloei om leiersposisies in alle vlakke van die Suid-Afrikaanse gemeenskap en die Afrikaner volkslewe vol te staan.

Vandag word daar met trots teruggekyk op `n roemryke verlede wat elke dag as fondament vir die bouwerk van môre dien.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Afrikaans Hoër Seunskool screenshot 1 Afrikaans Hoër Seunskool screenshot 2 Afrikaans Hoër Seunskool screenshot 3

App Changes

  • December 10, 2016 Initial release
  • June 15, 2019 New version 1.2