App Description

This is the FREE version that showcase part of the full app functionality.

Lollos se Vlerke is an interactive story (in Afrikaans) that follows the journey of how Lollos learnt that his wings are powered by the laughter of children.

You can either choose to read by yourself or have Alta & Minki read it.

Colourful and fun, true to the Lollos character.

This is a fun and engaging way to learn to read Afrikaans.

************************************
If you experience sound issues:

It sometimes happens that the notifications (including games) get muted, while other apps using sound, e.g. Music and Videos still get sound. This can be corrected by switching the Side Switch of the device (just above the volume buttons/switch) and turning the volume up. Also refer to : http://support.apple.com/kb/HT4085.
(If this does not resolve the issue, please send an email to [email protected])
************************************

NB Not suitable for iPhone 3GS or lower.

=======================================

Hierdie is die GRATIS weergawe wat n deel van Lollos se Vlerke vertoon. 

Lollos se Vlerke is 'n interaktiewe storie wat die verhaal vertel van hoe Lollos geleer het dat hy kan vlieg as kinders lag.

Jy kan kies om self te lees, of dat Alta & Minki vir jou voorlees.

Kleurvol en vol pret, getrou aan die Lollos karakter.

************************************
Dit kan gebeur dat party applikasies (insluitende speletjies) klank verloor, terwyl ander applikasies (bv Musiek en Videos) steeds klank het. Die probleem hou verband met die skakelaar aan die kant van die foon waarmee die gebruiker die klank / skerm rotasie kan verstel. Dit kan gebeur dat die klank afgestel was voor dit knoppie in rotasie mode gestel is, in welke geval die klank nie gaan verander wanneer die volume knoppies gebruik word nie. Dit gaan eers uit rotasie mode gehaal moet word. Vir meer inligting, klik die volgende skakel: http://support.apple.com/kb/HT4085. Indien dit nie die probleem oplos nie, stuur gerus 'n e-pos na [email protected]. Ons help graag om die probleem uit te sorteer.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Lollos se Vlerke LITE screenshot 1 Lollos se Vlerke LITE screenshot 2 Lollos se Vlerke LITE screenshot 3

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Lollos se Vlerke LITE screenshot 4 Lollos se Vlerke LITE screenshot 5 Lollos se Vlerke LITE screenshot 6

App Changes

  • June 12, 2014 Initial release

Other Apps From Polymorph Systems CC

Construct-O-Set Construct-O-Set Animals Construct-O-Set Things That Move Fleet of One Fleet of One LITE FUNigalore Lollos se Vlerke Things That Move 2