App Description
Met die NG Hayfields toepassing is 'n magdom inligting van die gemeente met een kliek beskikbaar. Eredienste, Bybelskool temas, Spiritualiteitsontwikkeling, fotos en videos is beskikbaar. U kan ook boodskappe en kennisgewings deur die toepassing ontvang.
Baie dankie dat u ons toepassing afgelaai het.
App Changes
- June 16, 2019 Initial release