What's New

- Push notification compatibility
- iOS 11.4 compatibility
- App improvement and bug fixes

App Description

WegRy is 'n maandelikse tydskrif oor 4x4-ekspedisies en agterpaaie. Vir WegRy se lesers begin die pret waar die teerpad ophou en die grondpad begin.

Pryse vir subskripsies:

· 1 maand subskripsie = ($3.29), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 2 maande subskripsie = ($4,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 3 maande subskripsie = ($6,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 6 maande subskripsie = ($12,99), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

· 1 jaar subskripsie = ($21.06), word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Terms of Service : https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#terms
Privacy Policy : https://www.zinio.com/www/legal/terms.jsp#policy

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

WegRy-tydskrif screenshot 1 WegRy-tydskrif screenshot 2 WegRy-tydskrif screenshot 3 WegRy-tydskrif screenshot 4 WegRy-tydskrif screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

WegRy-tydskrif screenshot 6 WegRy-tydskrif screenshot 7 WegRy-tydskrif screenshot 8 WegRy-tydskrif screenshot 9 WegRy-tydskrif screenshot 10

App Changes

  • June 24, 2015 Initial release
  • September 16, 2015 New version 3.0
  • June 13, 2019 New version 3.2