What's New

- Bug fixes

App Description

** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 1 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 2 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 3 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 4 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 6 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 7 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 8 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 9 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere screenshot 10

App Changes

  • March 07, 2015 Initial release
  • July 11, 2015 Price decrease: $4.99 -> $3.99
  • January 13, 2016 New version 1.8
  • January 25, 2016 Price decrease: $3.99 -> $2.99
  • November 09, 2016 Price increase: $2.99 -> $3.99