What's New

* Rebuild the app for compatibility.

App Description

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daar buite.

So klein soos die kinders is, is hulle verbeelding groot en hulle fantasie-beroep verskil daagliks. Met hierdie toepassing leer jou kind op ‘n speel-speel manier oor verskillende beroepe. Daar is 80 verskillende beroepe waaran jou kind lag-lag, kan leer, identifiseer en verstaan.

Elke beroep word deur die toepassing uitgebeeld as ‘n legkaart, sodra die legkaart aan makaar gesit is, verskyn die naam van die beroep en daar word ‘n kort beskrywing gegee. Op hierdie manier leer jou kind nie net 80 verskillende beroepe nie, maar ook oor die rolspelers in die gemeenskap en wat hulle doel is, byvoorbeeld: ‘n brandweerman blis vure, so wanneer daar ‘n vuur is moet ons die brandweerman bel.

Van die beroepe op die toepassing is:

*Dokter
*Brandweerman
*Polisieman
*Verpleegster
*Veearts

en nog vele meer.

Die toepassing is gebruikersvriendlik en kinders 2 jaar en ouer kan dit geniet en verstaan sonder toesig. Dit is ook die perfekte geleentheid om saam met jou kind deur die verkillende broepe te werk en uit te vind wat sy gunsteling is soos daar meer beroepe ontdek word.

iPhone Screenshots

(click to enlarge)

Beroepe screenshot 1 Beroepe screenshot 2 Beroepe screenshot 3 Beroepe screenshot 4 Beroepe screenshot 5

iPad Screenshots

(click to enlarge)

Beroepe screenshot 6 Beroepe screenshot 7 Beroepe screenshot 8 Beroepe screenshot 9 Beroepe screenshot 10

App Changes

  • July 06, 2016 Initial release
  • November 30, 2016 Price increase: $1.99 -> $2.99
  • December 04, 2016 Price decrease: $2.99 -> $1.99
  • June 14, 2019 New version 2.0
  • July 15, 2020 New version 3.0
  • July 15, 2020 Price increase: $1.99 -> $3.99
  • November 15, 2023 New version 4.0

Other Apps From SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

500+ Afrikaans flitskaarte 100+ Dieregeluide in Afrikaans 100+ Animal Sounds 500+ Toddler Flashcards Potjiekos Recipes Leer om tyd te lees in afrikaans Wat Pas Waar What Goes Where : Toddle Understanding of the World Syfer Monsters in Afrikaans Friendly Math Monsters for Kindergarten Afrikaans fonetiese alfabet klanke Spel Pret in Afrikaans Piggy Bank SA Rands (ZAR) Woordsoektog Pret My liggaam - afrikaans Rooikappie in afrikaans Gouelokkies en drie beertjies Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Die Drie Varkies in Afrikaans Die Lelike eendjie Afrikaans Getalle Trein Hansie en Grietjie 20 Kinderrympies in Afrikaans Diere Soek 10 verskille My Inkleurboek Wiskunde vir Beginners 80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle